Doom Profeet

Ek weet nie of ek moet lag of¬†huil nie... Daars 'n priester (prophet Lethebo Rabalago) wat mense van sy gemeente (AK Spiritual Christian Church) met Doom spuit om "evil spirits" uit te dryf. Nie toilet spray of¬†Windowlene of Mr Min nie, fkn DOOM pappa! Blykbaar spuit hy sommer vir alle kwale van voetskimmel tot stres … Continue reading Doom Profeet