On any given Sunday

Featured

Die oumense het mos geglo visvang op 'n Sondag is sonde en dat jy niks anders mag doen as kerk toe gaan, eet en slaap op die Sabbat nie. Toe sê my pa mos een keer hy gaan darem bitter teleurgesteld wees wanneer hy eendag in die Hemel kom en uitvind dat vis vang op … Continue reading On any given Sunday