TBC

Gisteraand sit ek die girls in die bed. Hulle het net begin kalmeer toe Heila ewe skielik “onrustig” raak… Sy laat sak haar linker arm terwyl sy wild met haar regter arm in die rondte draai. Dan lig sy die linker arm terwyl sy aanhou draai en draai met die regter hand.

Was vir ‘n oomblik effe bekommerd, maar toe besef ek wat gaan aan. Ek vra haar wat maak sy? Nee sê sy, sy oefen om te katrol… Sy gaan die naweek ‘n groot vis vang!

Ok, sê ek, mooi. Maar jy moet nou slaap. En onthou mens katrol nie as jy die stok se punt optel nie.

Ons ry vandag Witsand toe!

TBC

2 thoughts on “TBC

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s