On any given Sunday

Featured

Die oumense het mos geglo, visvang op 'n Sondag is sonde! Op die sabbat mag jy niks anders doen as kerk toe gaan, eet en slaap nie. Toe sĂȘ my pa mos een keer hy gaan darem bitter teleurgesteld wees wanneer hy eendag in die Hemel kom en uitvind dat vis vang op 'n Sondag … Continue reading On any given Sunday