Weskus Woorde

Featured

Ek s├¬ altyd ek het leer praat aan die Suidkus en leer vloek op die Weskus. Die weskus is 'n unieke plek, daar is niks, maar tog is daar alles. Die mense maak dit, hulle lyk anders, doen goed op hul eie manier en hulle praat 'n soort taal wat jy moet hoor om te … Continue reading Weskus Woorde