Een aand ry ons deur Theewaterskloof dam toe om te gaan visvang. Dit was weer een van daai aande wat rustig begin het en toe raak ons aan die visvang praat. Voor ons ons kon kry was die stokke gepak en was ons by die BP besig omĀ "cheese grillers" te koopĀ vir padkos. Dis sommer vinnig … Continue reading Theewaterskloof dam duikers
