Visvang is beter as seks

Featured

Visvang is versteekseker beter as seks! Hier volg 31 redes hoekom... Jy hoef nooit jou oë toe te maak om jouself te verbeel jy vang saam met iemand anders vis nie. Die internet geskiedenis hoef nooit afgevee te word nadat jy 2 minute op ‘n visvang webtuiste was nie. Dis heel aanvaarbaar om van tyd … Continue reading Visvang is beter as seks