Rooi oog gedrog

Featured

Ek was besig om die laaste vis skoon te maak wat ek vroeĆ«r die aand gevang het, toe ek 'n ritseling hoor in die bosse bo my. Nou ek is bank vir niks, behalwe vir honderdpote, koringkrieke en ritselings in die bos! Ek was aan die onderkant van 'n sand duin waar ek laat middag … Continue reading Rooi oog gedrog