Visvang is beter as seks

Featured

31 Redes hoekom... Jy hoef nooit jou oë toe te maak om jouself te verbeel jy vang saam met iemand anders vis nie. Die internet geskiedenis hoef nooit afgevee te word nadat jy 2 minute op ‘n visvang webtuiste was nie. Dis heel aanvaarbaarbaar om van tyd tot tyd iemand te betaal om jou bietjie … Continue reading Visvang is beter as seks