TCM – Brand vs Brand

This is the second part of the Tackle Choice Matrix and we will have a look at how the same reels of the same brands shape up against each other. Then we will compare the best two reels of each brand with one another to see who has the best reel. Do not skip to … Continue reading TCM – Brand vs Brand

Tackle Choice Matrix (TCM)

What fishing reel is the best? It's a easy question that unfortunately doesn't have a simple answer. I can already hear the Shimano fans shouting STELLA! Daiwa fans yelling SALTIGA! and the Penn men screaming TORQUE! Although you have to admit that if anyone is going to do any screaming, it would have to be … Continue reading Tackle Choice Matrix (TCM)

Ma se hare

Sê ek mos toe ek op 'n vlam warm dag 'n slukkie ys koue bier vat: "sjoe dis lekker, MA SE HARE!" Sal die een aangetroude vroumensie nie omtrent haar kop af ruk soos sy haar bose "judgmental" oë in my rigting slinger nie. Syt my een van DAAI kyke gegee, soos wat jy sal … Continue reading Ma se hare

a perfect day

My dad, my uncle and a friend were off at 4:30 towards Struisbaai! The excitement was immense. A couple of weeks ago I was lucky enough to get stuck into a proper Steamtrain and since my companions wanted one as well I was selected as the designated guide for the day. On our way we … Continue reading a perfect day

On any given Sunday

Die oumense het mos geglo visvang op 'n Sondag is sonde en dat jy niks anders mag doen as kerk toe gaan, eet en slaap op die Sabbat nie. Toe sê my pa mos een keer hy gaan darem bitter teleurgesteld wees wanneer hy eendag in die Hemel kom en uitvind dat vis vang op … Continue reading On any given Sunday

Diamonds and laughs

What's that? Ja sorry, I haven't posted for a while, I know. But the truth is there hasn't been anything to post about.  I've been struggling to catch anything decent and its not because of a lack of trying, it just seems that I'm on a bit of a dry spell. In September we started … Continue reading Diamonds and laughs

Doom Profeet

Ek weet nie of ek moet lag of huil nie... Daars 'n priester (prophet Lethebo Rabalago) wat mense van sy gemeente (AK Spiritual Christian Church) met Doom spuit om "evil spirits" uit te dryf. Nie toilet spray of Windowlene of Mr Min nie, fkn DOOM pappa! Blykbaar spuit hy sommer vir alle kwale van voetskimmel tot stres … Continue reading Doom Profeet

Lekker Meisie

Iemand het eendag gesê, of ek het dit gelees, kan nie "lekker" onthou nie, dat die woord LEKKER is Afrikaans se mees omskrywende woord. Want, het die bra gesê, jy kan amper die woord proe. Lip lek lekker! Nou hoor ek die ander dag 'n vriend se vrou was vreeslik "offended" oor hy gesê het … Continue reading Lekker Meisie

Misverstand op Misverstand

Ons het besluit ons moet 'n slag gaan kyk wat swem in Misverstand dam. Na 'n bietjie navorsing en rondvrae het ons twee regte pap swaai visse in gedagte gehad. Karp en Baber sou daar gevang word. Al was dit middel Augustus en nog vrek koud in die aande het ons besluit om te kamp. … Continue reading Misverstand op Misverstand

Teach a man to fish

"If you give a man a fish you will feed him for a day, if you teach him how to fish he will have stories to tell forever" blikkiesvis