Seesiek

Featured

Oom Tolla Van Der Merwe het altyd oor seesiek gesê, aan die begin dink jy jy gaan dood, maar aan die einde, wens jy jy gaan dood. Glo my, dit kan nie beter beskryf word nie, net die blote gedagte aan die nare aktiwiteit laat my bêk suur trek. Een oomblik dink jy nog jys "fine" … Continue reading Seesiek

Karp vang op Elandsbaai

Featured

Julle ken mos die grap van Jan Van Der Merwe en sy vriend Koos wat gaan hengel het... Terwyl Jan besig is om aas aan te sit vra hy, "Koos het jy al gegooi?" Toe andwoord Koos, "Nee, ek soek nog die glase!" Dis mos 'n hengelaar op sy beste. 'n Visserman vang mos vis … Continue reading Karp vang op Elandsbaai

Stoomtrein

  Ek onthou my eerste steenbras soos gister. Ek kon nie veel ouer as ses gewees het nie en ons het by Swartvlei onder die N2 brug gehengel. Dit was nog voor die opgraderings destyds en jy kon sommer net daar teen die pad stop, 'n paar prawns (eks jammer maar ekt nog nooit die … Continue reading Stoomtrein