Weskus Woorde

Ek sĂȘ altyd ek het leer praat aan die Suidkus en leer vloek op die Weskus. Die weskus is 'n unieke plek, daar is niks, maar tog is daar alles. Die mense maak dit, hulle lyk anders, doen goed op hul eie manier en hulle praat 'n soort taal wat jy moet hoor om te … Continue reading Weskus Woorde

Struisbaai Night Trip

I was lying flat on my back with my head resting on a sand pillow. I couldn't sleep, I was jittery as I kept an eye on the tip of my rod. My line in the water should have been taken out hours ago, but being mister optimistic, I was hoping for one more pull. The incredible view … Continue reading Struisbaai Night Trip

Karp vang op Elandsbaai

Julle ken mos die grap van Jan Van Der Merwe en sy vriend Koos wat gaan hengel het... Terwyl Jan besig is om aas aan te sit vra hy, "Koos het jy al gegooi?" Toe andwoord Koos, "Nee, ek soek nog die glase!" Dis mos 'n hengelaar op sy beste. 'n Visserman vang mos vis … Continue reading Karp vang op Elandsbaai

Catching Witsand Kob

Early morning is the best time for KobThe early morning silence was broken with the high pitched screams of a Stradic 5000. It’s amazing how quickly you can forget about old rugby injuries and all of a sudden become a Olympic sprinter. I did the fifty meters towards my rod in no time at all, … Continue reading Catching Witsand Kob

#bokbefok

Saterdag speel ons die All Blacks en visvang het so bietjie afgeskuif op my prioriteitslys. Ek moet sĂȘ ek het ‘n rukkie gevat om RWC gees te vang. Na die verloor teen Japan was ek skaam kwaad vir die lewe en veral vir enige iets groen en goud. Ekt geweier om slaai te vreet vir … Continue reading #bokbefok

Perdeby

Ek sĂȘ altyd eks bang vir niks, behalwe koringkrieke, honderdpote en perdebye! Die eerste twee is net grillerig. Flippen hel, Bear Grills vreet die ander dag 'n koringkriek op Ultimate Survival. Ek weet nie hoe hy die ding nog kon vashou nie, maar toe hy hom byt, spuit die stront so groen boog. Ook maar … Continue reading Perdeby

Byname

My matriek senior, Pieter Bok (rammetjie uitnek van Garries), het my na sy kamer toe ontbied. Sy kamermaat, Mark of, Hans Khaki (windgat engelsman van die Kaap) het my net so staan en kyk. As 'n snotkop st7 laaitie was ek maar effe senuweeagtig en het nie geweet wat om te verwag nie. Die taktiek … Continue reading Byname

Seize the moment

As fishermen we constantly have to deal with disappointment and heartbreak. We’re disappointed when we sometimes plan for weeks on a fishing trip and then after literally counting the seconds, the day before we have to leave, the weather turns on its head. Worst is however when the conditions is perfect, the wind is blowing … Continue reading Seize the moment

Stoomtrein

  Ek onthou my eerste steenbras soos gister. Ek kon nie veel ouer as ses gewees het nie en ons het by Swartvlei onder die N2 brug gehengel. Dit was nog voor die opgraderings destyds en jy kon sommer net daar teen die pad stop, 'n paar prawns (eks jammer maar ekt nog nooit die … Continue reading Stoomtrein